wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

of plaas 'n mening op ons gespreksforum

                                                               

Vryheid nie eweredig aan NSA se mislukking

Magda, jy slaan die bal mis. Jy lees nou weer tipies met die ongeballanseerde brille waarteen ek probeer waarsku. Dat ons mense swaar kry is gewis. Dat die NSA wat as 'n wonderwerk voorgehou word 'n klug is, is ewenwel so, maar my ervaring was vir my 'n verrassing en vir duisende toeriste uit  die buiteland is dit die beeld en ervaring wat tel.

Ons gaan Afrikaner Vryheid nie los vloek en skree nie, maar kwistig beding en meewerk en saamspeel en komplimenteer waar dit moet. Dis fundamenteel om te besef dat ons Vryheid nie eweredig is aan die NSA se mislukking nie - inteendeel.

 

Groete

Vaughn

boontoe